Dyna Kraamwinkel

Dyna Kraamwinkel is 18 jaar oud en is mal oor kinders en oor lees. Sy wil graag ná skool onderwys studeer. Sy is baie vriendelik en liefdevol en was vir ’n jaar ’n sondagskoolonderwyseres. Sy hou baie daarvan om stories te vertel en te skryf.

WF 2015: Ek is verlief op ’n alien

Dyna Kraamwinkel Kuberklas Kreatief 2015-05-18

Die skoolklok lui en almal hardloop bo-oor mekaar soos wat ons by die huis wil uitkom, want dit is uiteindelik vakansie. Na ’n kwartaal van byna net eksamen skryf kan ek bietjie ontspan voor my groot matriekjaar na die Desembervakansie.

WF 2015: Annabelle Viljoen – die tiener-robot

Dyna Kraamwinkel 2015-03-17 My naam is Annabelle Viljoen, en ek was gebruik vir ’n eksperiment – ek is nou ’n robot! Ek kan nie presies onthou wat gebeur het nie en aangesien niemand my wil vertel nie, het ek besluit om self uit te vind.
Top