DW le Roux

DW le Roux is ’n vertaler en ’n redigeerder. Sy foto is geneem deur en verskyn met toestemming van sy dogter, Milette Hill.

Karel Schoeman, die kantoorwerker

DW le Roux Boeke en skrywers 2026-08-13

"Rakende die Taaldiensburo skryf hy op bladsy 468 dat 'daar eintlik nie genoeg werk is om die Taaldiensburo besig te hou nie' en 'beamptes [kon] maar op hul eie manier in die privaatheid van hul onderskeie kantore die tyd omkry, meesal met die deur toe; niemand het ooit ondersoek kom instel of taktlose vrae gestel nie'. Hy het hierdie situasies tot sy voordeel benut en kantoorure vir sy eie lees- en skryfwerk aangewend." 

Top