Donald Katts

Donald Katts is die moderator van die Volkskerk van Afrika en verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se kantoor vir Moraliteit en Morele Leierskap.

Vergifnis – die persoon en sy konteks

Donald Katts Seminare en essays 2015-07-15

"Dit bly ons, die generasie van vandag, se verantwoordelikheid om mense uit die verlede te vergewe, om hulle saam met hul kontekste te vergewe sodat ons vandag vir versoening, eenheid, kohesie en samehorigheid kan werk en leef."

Top