Dierdre Bester

Dierdre Bester is ’n (grootliks) afgetrede opvoedkundige sielkundige wat voorheen meestal betrokke was as onderwyser en sielkundige by skole vir kinders met leerbehoeftes. Hoewel nievoltyds praktiserend, is sy steeds op 'n ad hoc-basis betrokke by opleiding van kinders en ouers in verskillende aspekte van kinderontwikkeling.

Bestekopname in die middel van die jaar: ’n gesprek oor skoolrapporte

Naomi Meyer, Dierdre Bester SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2023-07-06

"Uiteindelik is die mikpunt nie om net goeie resultate en uitslae op skoolrapporte te kan wys nie, maar om ’n gebalanseerde kind groot te maak wat later as volwassene die uitdagings wat die lewe aan hom stel, met selfvertroue te kan aanpak en ’n gelukkige lewe te kan lei."

Top