Diek Grobler

Diek Grobler is ‘n ervare en bekroonde kunstenaar wat in ‘n verskeidenheid media en dissiplines werk. In ‘n loopbaan van 23 jaar het Diek meer as 15 solo-uitstallings van sy werk in Suid-Afrika gehou, en twee in die buiteland. Sy geanimeerde films is ingesluit in die amptelike seleksie van meer as 40 internasionale animasiefeeste, en hy het vier internasionale toekennings sowel as ‘n SAFTA-toekenning vir sy animasiewerk ontvang.

Diek diek inni donker bos ... (erkenning aan die Babalela)

Diek Grobler, Naomi Meyer 2012-06-29 "’n Konsertkat, groter as die werklikheid. En soos dit maar in die teater gaan, is alles nie altyd wat dit voorgee om te wees nie."

SA-illustreerders: Diek Grobler

Diek Grobler, Bibi Slippers 2012-02-14 Diek Grobler deel fabrieksgeheime en menings oor illustrasiekuns met Bibi Slippers.

Woordfees-onderhoud:Diek Grobler gesels met Bibi Slippers oor die illustrasie van Mankepank en ander verse

Diek Grobler, Bibi Slippers 2012-02-14 Diek Grobler gesels oor die illustrasie van die bygewerkte heruitgawe van Antjie Krog se verseboek vir kinders, Mankepank en ander verse
Top