Diano October

Diano October is een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre.

’n Onderhoud met Diano October, een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre

Izak de Vries, Diano October Suidoosterfees 2024-10-16

Diano October gesels met Izak de Vries oor sy toneelstuk, Bella van’ie bôl, asook NATi se Jong Sterre-program: "Om dit op te som in ’n sin, ek leer by Lee-Ann hoe om lank te swem sonder om vinnig moeg te word."

Top