Diana Mills Smith

Diana Mills Smith is regisseur en medeskrywer van My beskermer by die kykNET Silwerskermfees 2022. Op die foto hierby, wat verskaf is, vertolk sy die rol van Tink in die film.

kykNET Silwerskermfees 2022: Apokaliptiese kortfilm Die beskermer ook diep persoonlike reis

Maryke Roberts, Diana Mills Smith kykNET Portaal 2022-03-23

"Tink leer uiteindelik dat die ontbrekende stuk om ’n familiebeskermer te wees, nog altyd binne-in haar was. Sy leer om daardie letsels nie uit te vee nie, maar om dit te omarm."

Top