’n Onderhoud met Devonecia Swartz: “Elke ding wat ’n mens skep is polities”
2020-03-04"Ek glo daar's ’n les wat ons van die natuur kan leer oor hoe om saam te werk en na mekaar te kyk. Suid-Afrika is vir my een van die mooiste lande, so daar's baie lesse om te leer."
