Deon Wiggett

Deon Wiggett het vir ’n kort rukkie as joernalis gewerk voordat hy sy agtien jaar lange loopbaan as kopieskrywer aangepak het. In dié tyd is hy bekroon met verskeie toekennings, onder meer van D&AD, The One Show en die Loeries. Hy is nou ’n voltydse skrywer en aktivis wat hom beywer om ander mans te help genees deur hul verkragters voor die gereg te bring. Wanneer Deon nie op ’n seepkis staan nie, woon hy in Johannesburg met sy man en vier katte.

Om alles brutaal te herrangskik – Deon Wiggett oor ’n Enkele verhaal

Melt Myburgh, Deon Wiggett Skrywersonderhoude 2020-12-10

“I can tell you for free dat die booswigte selde vreemde mans met lekkergoed in bakkies is.”

Top