Deon Gouws

Deon Gouws is Beleggingshoof by Credo Wealth in Londen; volg hom op Twitter by @DeonGouws_Credo.

Brexit: Eers die babelas, dan die egskeiding

Deon Gouws Menings 2016-06-27

"Wel, hierdie week het ek inderdaad gekies om sowel Brits as Europees te bly, maar my keuse is ongelukkig deur die ander 52% verwerp. En miskien is dit hoekom die babelas vandag so pla, hoekom die Engelse son (gewoonlik so skugter!) my oë vanoggend so verblind het."

Top