Denver Kisting

Denver Kisting, 27-jarige oud-Matie van Namibië, se tyd word hoofsaaklik in beslag geneem deur navorsing oor die verband tussen sy al hoe gryser wordende dreads en die haal van daaglikse koerantspertye by The Namibian, ’n Engelse dagblad in die buurland. Hy is ook versot daarop om om ’n vuur, glasie-in-die-hand, die klippe wat hy uit sy skoen haal, in die bos te gooi.



Opgedateer/Updated: 2010-05-28
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

My nederige, zef klippie in die bos

Denver Kisting 2010-05-28 Die vlymskerp sosiale kommentator Jack Parow is verlede jaar amper tydens ’n vertoning in Windhoek gemoer. En my vermoede is dat dié amperse eer hom te beurt geval het nie omdat hulle dink hy is nie zef genoeg nie, maar eerder oor sy ...
Top