Delia Spies

Delia is in 1999 in Oudtshoorn gebore. Sy het haar skoolloopbaan by Langenhoven Gimnasium voltooi en het ’n IT-diploma. Sy werk vir Vodacom maar wil graag Engels en Afrikaans studeer. Skryf en lees is haar passie. Dit bied ontsnapping van die werklikheid.

Vrouedag-skryfkompetisie: JK Rowling

Delia Spies Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Delia Spies: "JK Rowling het my weggeneem van die werklikheid, op die trein na Hogwarts, om die avonture te beleef wat sy so in diepte beskryf."

Top