Dehan Bezuidenhout


"Wrede Lewe" deur Dehan Bezuidenhout

Dehan Bezuidenhout 2012-12-04 Ons ooranaliseer die lewe
maar mense sal maak soos mense is
Hoe de hel dit ook al is
Niemand sal verstaan
Niemand sal ooit verstaan
Top