Dayne Elizabeth
Masters degree in drama. Currently completing BPhil (Journalism) at Stellenbosch University. 
Kwesbaar vir kwartlewenskrisis
Dayne Elizabeth
2013-10-28
“Ek het die term quarterlife crisis op die internet begin opmerk en bietjie meer daaroor begin lees. Ek het net al hoe meer en meer ongelukkig geraak soos wat ek besef het dat ek ondervinding moet opdoen vir die werk wat ek wil doen, maar hoe?”