Dawie Ludick

Dawie Ludick, predikant, van Roodepoort aan die Wes-Rand. Skryf graag gedigte as stokperdjie.

Gespierde Afrikaans-voorstel: "Kamerakerk"

Dawie Ludick SêNet-briewe 2021-01-13

"Met die uitsending van preke en dienste weens die sluiting van kerkgeboue, het ek na my uitsending begin verwys as 'kamerakerk'."

Top