Dap Louw

Dap Louw is buitengewone professor in Sielkunde by die Universiteit van die Vrystaat.

Die sielkundige impak van COVID-19: ’n onderhoud

Antoinette Louw, Dap Louw Onderhoude 2020-08-06

"In effek gaan dit ook oor die verlies van beheer oor jou lewensituasie waaroor jy nog altyd beheer gehad het – beheer wat jy eintlik as gegewe aanvaar het, maar waarvan jy eers die ware intense impak besef as jy dit nie meer het nie."

Top