Damian Petersen

Ek is maar net ’n nuuskierige mens met die naam Damian Petersen. Ek is ’n gr. 10-leeerder by die Hoërskool D.F. Malan. Ek hou baie van lees en skryf. Wetenskap is my passie. Skryf is my manier om my diepste gevoelens neer te pen. Hierdie opstel handel oor die onsekerheid waaroor ek my dikwels afvra. Wat is die mens eintlik?

WF 2015: Die boodskap

Damian Petersen Kuberklas Kreatief 2015-05-19

’n Vuil sandwind spoel oor my sifgewaaide siel. ’n Sandbesmeerde traan oor my wang. Het ek maar net geglo ...

Top