’n Kwantitatiewe oorsig oor belangrike rolspelers deur die geskiedenis van die Afrikaanse filmbedryf (1916–2016)
2018-06-06"Die Afrikaanse filmbedryf is ’n groot bedryf wat oor die afgelope eeu deur die bydraes van meer as 16 000 rolprentfigure by veranderende omstandighede aangepas het."
