Cornelia Casaleggio is ’n dieetkundige. Sy is ook ’n violis en bemarker van die Wynlande Filharmoniese Orkes.
"Die kunste en besigheid is vervleg."