Corné Lottering

Corné Lottering is in Ceres gebore, maar woon al haar hele lewe lank op Wolseley in die Boland. Ná haar hoërskoolloopbaan by Wolseley Senior Sekondêre Skool begin sy in 2020 aanlyn in Projekbestuur studeer. Sy gebruik skryf as uitlaatklep en hoop om daardeur haar gemeenskap, maar ook ander, te motiveer om die mooi van die lewe na te streef.

Sy probeer ook om die gebeure in haar eie gemeenskap – hoe tragies en ontstellend dit ook mag wees – in haar skryfwerk weer te gee.

Uit Woordenaars: my besluit

Corné Lottering Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Corné Lottering "my besluit" voorlees.

Top