Corina van der Spoel
Corina van der Spoel is aanbieder van RSG se Skrywers en boeke.
Prince Albert Leesfees
Corina van der Spoel
2012-11-06
Die Prince Albert-biblioteek vier vanjaar sy 150ste bestaansjaar met ’n opwindende Leesfees oor die naweek van 9 tot 11 November. Corina van der Spoel, aanbieder van RSG se Skrywers en boeke, is die organiseerder. Naomi Meyer het haar oor die Leesfees uitgevra.