Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek bewonder – Beryl Markham
2019-08-20LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Connie Luyt: "Sy het lank posstukke gevlieg na alle uithoeke van Kenia, siek mense karwei, saam met Bror Blixen olifante opgespoor uit die lug voordat sy Engeland toe is. Daar het die droom van ’n rekordvlug ontstaan."
