Nuwe navorser Collins Akiy Wung oor stokvels en sosialekapitaalnetwerke onder Afrika-immigrant-entrepreneurs
2026-07-13"Hierdie studie bevestig dat finansiële hulpbronne en sosiale kapitaal nou verweef is in die ontwikkeling van ondernemingsveerkragtigheid van Afrika-immigrante-entrepreneurs." LitNet Akademies se nuwe reeks met Mercia Coetzee as projekleier stel nuwe navorsers en hul interessante navorsing aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme word by elke bydrae verskaf.

