Colette Combrink

Colette Combrink

Colette (22) doen tans haar Honneurs in Afrikaans-Nederlands aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Sy is oorspronklik ’n plaaskind van die Hoëveld en het aan die Hoërskool Ermelo matrikuleer.

Vrouedag-skryfkompetisie: Moord in Niemandlaan

Colette Combrink Skryfkompetisies 2019-08-18

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Colette Combrink:

"nou wens ek dat ek eerder bladsye en bladsye se bladmusiek moet memoriseer
en jou met daardie simpel fluit kan irriteer."

Top