Claudette Nel

Claudette is van Port Elizabeth in die Oos-Kaap en werk as konsultant in die finansiële diensbedryf. Sy het haar man op universiteit ontmoet en is gelukkig getroud, met ’n tienerseun (wat haar baie besig hou!). Sy is baie lief vir die Afrikaanse kultuur, vakansies in Hartenbos en die stilte van die Klein Karoo. Sy het al van skooldae ’n groot liefde vir lees en skryf en dit bly vir haar die heerlikste tydverdryf.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Claudette Nel Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Claudette Nel: "Die soutreuk van branders wat vir altyd hulle ritme hou. Dis wanneer ek steeds aan haar dink."

Top