ClassicSA2012-04-18Deur sy lesers op ’n daaglikse basis op hoogte te hou van gebeure in die klassieke musiek bedryf het hierdie inoverende webwerf,sedert sy bekendstelling twee jaar gelede, die toonaangewende spreekbuis vir klassieke musiek in Suid-Afrika geword.