Clari Niemand

Ek is ʼn laat-beginner aspirantskrywer met ʼn graad in Kerklike Dienswerk (BDiac deur Hugenote Kollege, 1989). My debuutverhaal “Non (kompos) mentis” is in 2018 as wenverhaal aangewys in die US Woordfees-kortverhaalkompetisie, en is later daardie jaar as kortfilm verwerk vir die kykNET Silwerskermfees. In 2019 is my verhaal “Welgemoed” ook in die US Woordfees Kortverhaalbundel opgeneem. Sedertdien het ek resensiebydraes vir Netwerk24 en Beeld se boekeblad gelewer en enkele artikels as bydraer vir Vrye Weekblad geskryf.

Lesersindruk: Die Wonderwese deur Carina Stander

Clari Niemand Lesersindrukke 2019-11-11

"Die Bergengel-trilogie is baie meer as fantasie. Dit is allegorie, besinning, kommentaar en prosa, en in die eerste plek ʼn goeie storie."

Top