WF 2015: Die koms van die blikbreine
2015-05-23Ek sit op my gewone waggel-waggel-stoel by die armoedige ou houttafeltjie in Division 2 se kantoor en eet my toebroodjies met botter op. Dis nou uiteindelik ons middagete.
Ek sit op my gewone waggel-waggel-stoel by die armoedige ou houttafeltjie in Division 2 se kantoor en eet my toebroodjies met botter op. Dis nou uiteindelik ons middagete.