Christof Berg

Christof Berg het in 2002 ’n nasionale musiekkompetisie gewen wat hom toegelaat het om in komposisie en kontemporêre musiek te studeer. Sedertdien het hy al die wêreld vol gereis. Van Hollywood tot China, ook in verskeie in Afrikalande, die Midde-Ooste en Europa. Wanneer hy nie toer nie, boer hy in die Vrystaat. Bestudeer ook gerus sy kuns wat uitgestal word.

Die klei van ons binnekant

Christof Berg LitNet25-skrywersberaad 2025-09-18

"Vir my word melodie en woorde saam gebaar en saam gebore, baie keer per ongeluk of uit foute en chaos. Ook uit kinderlike, aardse belewenisse, mense en avonture. Uit vrye vreeslose denke, en uit die wals van goed en kwaad."

Top