Christine Visser

Christine Visser

Christine is ’n laerskoolonderwyseres by Wilhelm Nortier Laerskool in Grootfontein, 48 jaar oud, getroud, nege kinders (ja, eie gebore kinders!) en vyf kleinkinders. Sy is gebore in Gobabis (Namibië) en tans woonagtig in Grootfontein (Namibië). Haar stokperdjies is naaldwerk en rugby (sy het haar eie onder 12-rugbyspan wat so pas brons in die Namibiese Laerskole Rugby gewen het, thank you very much). Sy probeer deesdae ’n bietjie skryf omdat sy ’n baie harde lewe agter die rug het en baie ingehoude woorde het wat iewers moet uitkom.

Vrouedag-skryfkompetisie: Ystervrou

Christine Visser Skryfkompetisies 2019-08-10

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Christine Visser:

"Snotneus kleintjies, met modderhande,
snaakse geluide, veral in die aande."

Top