Christiaan van Huyssteen

Christiaan van Huyssteen praktiseer tans as 'n kandidaatprokureur by Alastair Morrison van Huyssteen Prokureurs. Hy neem graag aan nasionale debatte deel en geniet dit om oor aktuele kwessies te skryf. In sy vrye tyd ontspan hy graag langs 'n visdam of maak hy tuin op sy balkon. 

LitNet Akademies (Regte)-onderhoud: ’n gesprek oor die Openbare Beskermer

Christiaan van Huyssteen, Remona Voges, Naomi Meyer Onderhoude 2019-07-26

"In die lig van die uitspraak teen haar en die reaksies op sekere verslae deur Mkhwebane, is ek van mening dat sy nie haarself tans goed van haar taak kwyt nie. Inteendeel dink ek dat haar optrede teenstrydig is met die baie belangrike verantwoordelikhede wat ’n Openbare Beskermer het."

Top