Johann Kinghorn: ’n huldeblyk
2024-09-04"Johann Kinghorn was ’n onafhanklike denker, ’n onkonvensionele akademikus en ’n ontdekkingsreisiger wat onvermoeid en met nuuskierigheid idees, landskappe en nuwe moontlikhede verken het. As dosent, vriend en mentor het hy die lewens van talle studente ingrypend en blywend beïnvloed." Drie kollegas bring hulde aan ’n buitengewone leermeester en gids.

