Christiaan Joubert

Ek is in 1964 in Potchefstroom gebore waar ek ook skool gegaan het. Ek woon in Yzerfontein en is werksaam in die gesondheidsektor. Ek het in Maart 2017 my doktorsgraad in Afrikaanse letterkunde aan Unisa voltooi. Ek het ’n besondere belangstelling in filosofie, ballingskapliteratuur, klassieke Engelse letterkunde en hedendaagse Nederlandstalige prosa.

Goeie Vrydag

Christiaan Joubert Poësie 2024-03-27

"Die grootsheid van Sy almag, dat Hý selfs die wind
gebied om in stilte voor Hom te kniel."

Hittegolf

Christiaan Joubert Poësie 2024-03-20

"Hoe les mens ’n dors, o, Heer? – Ú wat vuur so vurig bemin."

Om vry uit te stap  

Christiaan Joubert Fiksie 2017-11-09

"Poppedoks Klopper woon in ’n rooi woonwa by ’n kampeerterrein digby Boksburgmeer. Poppedoks se hande is lomp, maar gewillig, en sy doen alles self in haar huisie op wiele."

Bloedgrond

Christiaan Joubert Fiksie 2017-09-07

“‘Erfgrond is bloedgrond,’ het haar pa een aand stug verklaar na ’n derde sopie brandewyn. ‘Grond is bloed. Bloed is grond. God behoed die siel wat dit minag.’”

Top