Christiaan Eybers

Christiaan Eybers is ’n jong, dinamiese leerling aan die SACAP, waar hy tans sy navorsingbelangstelling in die psigologie-veld uitoefen. Sy vriendelike, nederige, behulpsame geaardheid onderskei hom van ander. Hy het ’n inspirerende persoonlikheid en ’n fyn sin vir humor.

Op reis sonder ’n goodbye

Christiaan Eybers Fiksie 2025-06-12

"Die wond is rou. Jy het op reis gegaan sonder ’n goodbye. Jy vlieg nou hoog en is veilig."

Die dag toe alles verander het

Christiaan Eybers Fiksie 2021-05-31

"Ja, om ’n geliefde aan die dood af te staan is erg, maar om ’n geliefde gedurende ’n pandemie af te staan en nie die kans gegun te word om vir oulaas in die hospitaal te groet nie, is glad nie makliker nie."

Top