"Daar is liefde, dink sy, en dan is daar líéfde. Terwyl sy nog heimlik oor Joe gerou het, baie kere die sê-nou-maar-speletjie in haar kop gespeel het, was dit Leon wat haar liefde veilig gehou het ..."