Christelle Lubbe

Christelle Lubbe is Hoof: Professionele Dienste en Programme van Biblioteek- en Inligtingsdienste by Stad Kaapstad.

Ons biblioteke: ’n onderhoud met Christelle Lubbe

Braam Peens, Christelle Lubbe Onderhoude 2024-07-19

Hierdie onderhoud met bibliotekaris Christelle Lubbe is die vierde aflewering oor ons biblioteke. Christelle is Hoof: Professionele Dienste en Programme van Biblioteek- en Inligtingsdienste by Stad Kaapstad.

Top