Chris Swanepoel

Chris Swanepoel is ’n navorsingsgenoot in die Departement Afrikatale aan Unisa en het die vertaling van Chaka deur Thomas Mofolo behartig.

Erfenisdag 2018: Koning Shaka, ’n eklektiese verkenning

Chris Swanepoel Seminare en essays 2018-09-21

"En so, met koning Shaka se pryslied en ’n blik op sy romantiese kant, herdenk ons dankbaar die geskakeerde Erfenisdag wat hy vir ons nagelaat het."

Top