Chris Louw

Chris Louw was ’n joernalis.

Boetman-brief: Nog ’n prys

Chris Louw SêNet-briewe 2000-05-11

"Elkeen wat my ope brief aan Willem de Klerk lees, behoort te besef ek dink nie hy en sy geslag het enige morele reg om aan Afrikaanssprekendes — en veral Afrikaners — voor te skryf hoe ons ons rol in die nuwe politiek moet uitspeel nie."

Top