Chris Klopper

Chris Klopper is die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU).

Skoleseminaar en Wysigingswetsontwerp: waarom Afrikaanse ouers moet kennis neem

Naomi Meyer, Chris Klopper SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-02-18

"Hierdie voorstelle is ’n teruggryp na mikrobestuur en die hervestiging van ’n staatskoolbedeling waar die staat vir gemeenskappe besluit wat in hulle belang is – soos gedurende 1976."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Chris Klopper

Freek Robinson, Chris Klopper Skole 2021-01-22

Die opening van die skooljaar is tot 15 Februarie uitgestel. Freek Robinson gesels met Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU), oor die uitdagings van die onderwys in die tweede pandemiejaar.

Top