Chris Cloete
Chris Cloete doseer aan die Universiteit van Pretoria. Hy stel belang in natuurwetenskappe, kuns, filosofie, letterkunde en musiek..
Die Jabberwok
Chris Cloete
2012-02-23
Dis brillig, en die sligte towe
Wigsel en wimmel in die wame
Heel mimsig is die borogowe
En die mome rat uitgrawe.