Chris Broodryk
Chris Broodryk is 'n senior lektor verbonde aan die Drama Departement van die Universiteit van Pretoria.
Filmverwerkings moet moontlikhede ontsluit
Chris Broodryk
2014-07-22
"Die verwerkingsproses maak voorts voorsiening vir die draaiboekskrywer om ’n eie stem te ontwikkel, wat nodig is vir enige verwerking om te slaag. Die verwerkingsproses moet moontlikhede ontsluit, nie kreatiwiteit en vryheid inperk nie."
"Tree aan!"-seminaar: Die spanning tussen feit en interpretasie
Chris Broodryk
2013-12-11
"Krüger hou dramaturg Deon Opperman voor stok omdat hy die geskiedenis voorhou as iets wat volledig gevorm is, in stede daarvan om die onstabiliteit en onsekerheid rondom geskiedenis as ’n reeks parallelle en dikwels oorvleuelende narratiewe, te erken."