Chris Botes

Chris Botes is die bekende skrywer Annelie Botes se eggenoot.

Foto: Clifford Roberts

Katvis deur Annelie Botes: ’n boekbespreking | Toyota US Woordfees 2023

Maryke Roberts, Chris Botes Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-16

"Dit sou makliker wees om die son te oortuig om in die weste op te kom as om Annelie te oortuig om ’n boek halfpad te los." Maryke Roberts het ’n gesprek met Chris Botes, Annelie Botes se man, gelei. Annelie sterk tuis aan na ’n hele paar operasies en kon nie die fees bywoon nie.

Top