Chiwimbiso M Kwenda

Dr. Chiwimbiso Kwenda het ’n BEd-graad in Geografie-onderwys aan die Universiteit van Zimbabwe verwerf, ’n MPhil-graad in Onderwyspolitiek aan die Universiteit van Cambridge en ’n PhD in Onderwyssosiologie aan die Universiteit van Kaapstad. Hy werk tans as ’n senior lektor in Navorsingsmetodes en Onderwys by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie. Dr. Kwenda se navorsingsbelangstellings sluit in: praktiese onderwys, diversiteit in die onderwys, vergelykende onderwys en marginalisering in die onderwys.

Sy LinkedIn-profielskakel is https://www.linkedin.com/in/chiwimbiso-mebie-kwenda-38739324/?originalSubdomain=za.

Help! My teaching practice is a dilemma: Ethics policies for teaching practice

Carike Kriel, Candice Livingston, Chiwimbiso M Kwenda Academic research 2021-12-07

"Unethical relationships between the in-service teachers and pre-service teachers seem to be common and often there appears to be a lack of supervision and mentoring during teaching practice."

Help! My praktiese onderwys ontaard in ’n dilemma: Etiekbeleide vir praktiese onderwys

Carike Kriel, Candice Livingston, Chiwimbiso M Kwenda LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2021-12-07

"Ons het bevind dat onderwysstudente ’n verskeidenheid etiese dilemmas beleef wat in sewe kategorieë verdeel kan word. Hierdie kategorieë sluit die volgende onetiese verhoudings in: onderwysers teenoor leerders, leerders teenoor onderwysstudente, onderwysers teenoor onderwysstudente, asook die universiteit teenoor onderwysstudente."

Top