Charlyn Dyers

Charlyn Dyers (PhD) is ’n medeprofessor in Taalwetenskap en direkteur van die Iilwimi Sentrum vir Veeltaligheid aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Haar navorsingsvelde sluit in taalhoudings en -ideologieë in Afrika, stedelike veeltaligheid en interkulturele kommunikasie. Sy is die skrywer van 'n historiese drama in Afrikaans, Moeder Lena, wat by die Roots-fees in 2009 opgevoer is.




Opgedateer/Updated: 2010-04-21
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Video: "Die toekoms van Kaaps"-webinaar

LitNet, Conrad Steenkamp, Heindrich Wyngaard, Jeremy Vearey, Frank Hendricks, Charlyn Dyers, Gerda Odendaal, Monn-lee Geduld Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-06-23

"Die toekoms van Kaaps"-webinaar van die Afrikaanse Taalraad, aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en LitNet, het op Jeugdag, 16 Junie 2020, plaasgevind. Lees ook bydraes oor Kaaps deur die jare uit die LitNet-argief.

Kettinggesprek: Charlyn Dyers gesels met Wannie Carstens oor Ons kom van vêr

Wannie Carstens, Charlyn Dyers Skrywersonderhoude 2017-01-23

"[D]it [is] een van die boeke waarin die bruin sprekers van Afrikaans self aan die woord kom, en daar word nie óór die bruin sprekers geskryf nie. Dit is vir my ’n groot wins."

Kettinggesprek: Michael le Cordeur gesels met Charlyn Dyers oor Kaaps in fokus

Charlyn Dyers, Michael le Cordeur Skrywersonderhoude 2017-01-17

"Soos een student dit so beeldryk gestel het: 'Toe Prof vir die eerste keer sê dat van die materiaal in Kaaps vertaal is, het ek gevoel hoedat my kop oplig en my skouers breër word.'"

Top