Charl Mijnhardt


"In die Verwarring" by Charl Mijnhardt

Charl Mijnhardt 2013-08-13 Maar die duisternis het ek verwerp Die doodsangel was te stomp om bloed te trek Magteloos en impotent het dit afgebreek In ‘n huid hard gemaak deur lewe
Top