Chantelle de Wet

Chantelle de Wet is ’n onderwyseres in Abu Dhabi.

Superma (en ander mites), ’n onderhoud

Chantelle de Wet, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-07-06

“Jy moet doen waarmee jy gemaklik is en wat vir jou werk, en alhoewel mens luister na raad, het jy die reg om kinders (as jy hulle wil hê) op jou eie manier, met lekkerkry, klaar en groot te kry.” 

Top