Chantél du Plooy

Chantél du Plooy is gebore in 1982. Sy het op die PUK Bedryfskommunikasie en joernalistiek gestudeer. Sy werk as 'n vryskut joernalis en bly in Pretoria. Met haar liefde vir skryf en Afrikaans wil sy graag eendag n voltydse skrywer wees.




Opgedateer/Updated: 2009-11-10
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

In die bed wat ek gemaak het

Chantél du Plooy 2006-12-13 ek wil jou hart vir jou teruggeein die hoop dat tyd sal leerin die hoop dat jy my kan vergewein die hoop dat jy sal probeer ek wil teruggaan na die begin voor die begin van hoofstuk tweevoor ek by jou ingespring het en jy by myen ons by die ons ...

Prinses

Chantél du Plooy 2006-10-24 een en eenis tweewortel vieroh please … vir elke pot’n deksel’n see vol vis,gepis vinkel en koljanderdis die prins wat in die padda verander prinses,jou ma weet beseen plus eengee net ’n mess speel-speelmevrou ...
Top