Celeste Slabber-Loriston

Celeste Slabber-Loriston het in Hartebeespoort grootgeword. Sy verwerf 'n B Dram-graad aan die einde van 1994 en beklee verskeie onderwysposte in die Wes-Kaap, onder meer by New Orleans Sekondêr in die Paarl. Sy woon tans op Hermanus. Sy is mede-eienaar van Story Team, 'n opvoedkundige teatermaatskappy wat teater as medium gebruik om kinders speel-speel te leer. Sy begin skryf in 2005. In 2019 wen sy 'n ATKV-Woordveertjie vir haar debuut-jeugroman, Jinx. (Foto van Celeste Slabber-Loriston is verskaf deur die uitgewer en verskyn met toestemming.)

Staan op vir die Six: ’n onderhoud met Celeste Slabber-Loriston

Naomi Meyer, Celeste Slabber-Loriston Skrywersonderhoude 2026-08-05

"Want ons almal se bloed is rooi. Ons almal se harte klop vinniger vir liefde."

Top