WF 2015: As kunsmatige intelligensie oorneem
2015-05-04Sy hoor hoe die traliehek toeklik en die silwer sleutel stadig draai. Sy kyk om haar rond. Dit is so stil soos die graf. Al wat sy sien, is ’n klipharde bed en ’n toilet.
Sy hoor hoe die traliehek toeklik en die silwer sleutel stadig draai. Sy kyk om haar rond. Dit is so stil soos die graf. Al wat sy sien, is ’n klipharde bed en ’n toilet.