Catherine Henderson het grootgeword in Suid-Afrika en het in Bloemfontein gestudeer. Na haar studies het 'n avontuur haar na die USA gelok waar sy tans woon. Sy kom kuier darem elke jaar om by haar familie te brag. Sy skryf al van kleintyd af en vind dit die beste en goedkoopste terapie.